Newsletters
 
28 Mei 2017 POPPEKAS: Bybelstories en Liedjies, Springkasteel, Lekker FOREL/Trout visvang, Braai en n Familie dag. Poppekas tyd: 10:00 tot 11:00 - 2017-05-22
Halfprys Toegangsfooi: Net vir Die Sondag 28 Mei 2017.  Na die poppekas gaan die kinders geleentheid kry om hulle eie kous poppe te maak en ook 'n storie op te voer. Moet DIE nie misloop nie! Lees onder vir meer besonderhede en Kontak Cell Nr.   Kinders en volwassennes kan die diere in die diereplaas besoek en voer na aflo... more

2016.01.28 Spesiale aanbiedinge - 2016-01-28
Gebeure en Spesiale Aanbiedinge vir 2016. GROOT en LAASTE Forel uitdaging vir 2016 Forelseisoen: Kom vang al die Forrelle uit voordat die water te warm word en die Forelle vrek. Forel Uitdaging  - Terme en Pryse Datums:   19 September tot 09 Oktober 2016. Die wenners sal 10 Oktober 2016 aangekondig word. Damme:  ... more

- 2015-07-14
... more

Aanbod vir Visvang klubs - 2015-07-14
25 % Afslag vir 10 volwassenes of meer vir Forel Seisoen April – Oktober 2015. Klub lede mag “nie Klub lede” nooi as deel van die 10 of meer groep, met die Klub se toestemming. Elke volwassene mag een junior (skoolkind klublid) verniet saambring, die aanbod is slegs geldig gedurende weeks dae. Groepe van 10 volwassenes of... more

Winter Special: 25 % Discount on Camping and Group Bookings - 2015-07-14
Winter Discount: ( 25% ): Camping: Rules:  1.           Camp for at least two (2) full days and nights. 2.            Reservation fees fully paid before arrival. 3.          &... more

Father’s day/ Vadersdag - 2015-05-26
Vadersdag!!! bring vir Pa en kinders en kom vang Forel en Karp, braai en ontspan by Wonderland.   Geskenk vir Pa: Vir elke Pa en Familie groep, skenk Wonderland een (1) bondel houd plus een (1) bolletjie Wonderland se spesiale aas.    Met die koue byt die Forel nou baie beter as ooit. Vangste vanaf  500 g  - 2.3... more

Newsletter 2015.04.27 - 2015-04-27
Die Forelle is in! Ons het die forelle in die damme gesit en die vangste sover was baie goed. Die besoekers en vissermanne geniet hulle gate uit. Die winter klop al in die aande aan die deur en die komberse word al nader getrek. Kry daai fly-fishing stokke en vliegies en kom vang 'n forel. Gelukkig byt forel ook aan aas en kan julle... more

Trout 2015.04.24 - 2015-04-23
We will release 400kg Rainbow Trout into the dams on 2015.04.24. This is about 500 fishes. Catch and release will be permitted if you catch with fly fishing gear, but if you catch by any other means or if the fish dies or bleed while fly fishing, you have to take the fish at a cost of R75 per Kg. Bring family and friends and have an exitin... more